
My Heer, dis nag, ek sit en bid
Ek wil my so graag weer met U versoen
sonde, die wil ek nooit weer doen!
Dan wonder ek of U my hoor?
Sien U die verset in my – die stryd in my –
teen die sonde wat my wil onderkry
My Heer, ek glo aan U as God
verhoor asseblief my smeekgebed.