
Ek sweef tussen die sterre om die melkweg te verken en vind daar 'n ster die naam Betlehem. Die brood van die lewe uit die stad Betlehem Van daar met die pad langs tot in Jerusalem. Die wyse manne het geskenke en hulde gebring terwyl 'n ligglans die Kindjie omhul.