
Hier waar ek sit in wind en weer en ouderdom wat nie ommekeer dan hoor ek nog die skaterlag my kinders wat vir alles lag. Die jeug wat glad nie meer wil leer ook niks meer moed, om self te probeer. Dan bring dit soms die groot hartseer het ek as ouer fouteer.